SUIDOOSTER KOMBUIS

SUIDOOSTER KOMBUIS

DU TOIT E

ISBN: 9780798179126

Temporary Out of Stock - Estimated delivery within 15 days
Please request item

Out of Stock

kykNET se geliefde sepie SUIDOOSTER vertel die storie van die mense van Suidooster, 'n winkelsentrum in die Kaapse voorstad Ruiterbosch.

 

Derduisende kykers word daagliks meegevoer deur die families se vreugdes en vetes, intriges en onderstrome. Vir hulle is die mense van Suidooster soos ou bekendes van wie hulle alles wil weet, tot wat hulle sepie-familie eet.

 

In Suidooster kombuis wys Mrs J, Mymoena en Stefan wat kook in hul kospotte!

ISBN Number 9780798179126
Author/s DU TOIT E
Format Book
Edition 1ST - 2019
Publisher HUMAN & ROUSSEAU
Format