{"product_id":"sleng-9781868918133","title":"Sleng","description":"Sleng (Woorde, Uitdrukkings En Hul Herkoms] is 'N Titel Wat Die Bloemen Anglisismespook by Omgangstaalwoorde En -Uitdrukkings, En Sy Geraamte in Die Kas, Besweer. Dit is Die Eerste (En Daarom 'N Onmisbare) Naslaanwerk Oor Afrikaanse Sleng - Daardie Stunning Omgangstaal Wat Deur Honderdduisende Sprekers (Met 'N Skuldgevoel) Gepraat Word. Die Werk is Gemik Op Taalpraktisyns, Akademici, Opvoeders En Leerders Wat Die 'Korrekte' Afrikaans vir Hierdie Soort Taalgebruik Soek. Maar Dit is Ook Geskryf vir Die Man Op Straat Wat Aan Die Einde Van Die Dag 'N Bietjie Ligte Vermaak Soek, of Die Sugar-Daddy Wat by Sy Skelmpie With-It Wil Klink. Die Amusante, Interessante (En Soms Bloederige, in Die Sin Van Bleddie) Herkoms Van Etlike Honderde Woorde En Uitdrukkings Vertel Bv. Waar Die Haan En Die Bul in 'N Cock-En-Bull-Storie Vandaan Kom, En Waarom Die Nitty-Gritty Van 'N Saak Verswyg Behoort Te Word.","brand":"Prinsloo A","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382933897436,"sku":"169222","price":99.95,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0767\/5376\/4572\/files\/9781868918133_jacket_img.jpg?v=1774347886","url":"https:\/\/www.vanschaik.com\/products\/sleng-9781868918133","provider":"Van Schaik","version":"1.0","type":"link"}