Alkant Olifant
Alkant Olifant
Author: Van Der Merwe C
ISBN: 9780627023385
Edition: 1ST - 1998
Temporary Out of Stock: Estimated shipping within 15 days
Please request item
Please request item
Regular price
POA
Regular price
Was
Sale price
Now R 482.99
Unit price
/
per
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Out of Stock
Couldn't load pickup availability
Overview
Watter Idee Sal Blindes Van 'N Olifant He? Miskien Dink Hulle Dis 'N Muur, 'N Pilaar of 'N Slang. Dit is Di? Analogie Wat Uitgebuit Word in Hierdie Eerste Afrikaanse Inleidende Handboek Tot Die Literatuurwetenskap. Die Letterkunde is Immers Ook 'N Omvattende Verskynsel En Die Algemene Literatuurwetenskap 'N Veelsydige Dissipline. Die Letterkunde Word Dus Vanuit Verskillende Teoretiese Hoeke Beskou. Moderne Teoretiese Sienings (Bv. New Criticism, Nuwe Historisme En Postkolonialisme) Word Verduidelik Deur 'N Klassieke Teks, Jan Rabie Se Droogte, Deurlopend M.B.V. Hierdie Teoriee Te Belig. Gerigte Vrae Oor Ander Suid-Afrikaanse Kortverhale Help Verder Om Hierdie Nuwer Teoriee vir Plaaslike Lesers Bruikbaar Te Maak. Daarna Word Basiese Vrae Oor Die Literatuurwetenskap Behandel. Die Boek is 'N Onontbeerlike Hulpmiddel vir Elke Ernstige Letterkundestudent En 'N Moet vir Elke Onderwyser En Dosent Wat Op Hoogte Wil Bly Met Ontwikkelinge in Die Literatuurstudie.
Read more
Product Info
Weight:
0.54 kgDepartment:
AcademicGroup:
Literature: History & CriticismCategory:
Print BooksAuthor:
Van Der Merwe CPublisher:
VAN SCHAIKISBN:
9780627023385Edition:
1ST - 1998Estimated Shipping:
Temporary Out of Stock: Estimated shipping within 15 days
Please request item
Please request item
