Daars N Gay Pastoor in My Kop
Daars N Gay Pastoor in My Kop
Author: Liebenberg P
ISBN: 9780143025771
Edition: 1ST - 2008
Temporary Out of Stock: Estimated delivery within 15 days
Please request item
Please request item
Regular price
POA
Regular price
Was
Sale price
Now R 199.95
Unit price
/
per
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Out of Stock
Couldn't load pickup availability
Overview
Die Kontroversiele Saak Van Homoseksualiteit in Die Kerk Word Aangespreek in Daars 'N Gay Pastoor in My Kop. Die Outeur Het Langer As 20 Jaar Geweier Om Sy Homoseksualiteit Te Aanvaar. As Jongman Betree Hy Die Huwelik Met 'N Wonderlike Vrou. Hulle Het Saam 'N Dogtertjie En Hy Word 'N Suksesvolle Ags Pastoor in Johannesburg. Maar As Mens Bly Hy Ontevrede En Onvervuld. Die Hart Van Die Storie Dui Hoe Sy Vrou Van Hom Skei, Hy Uiteindelik Sy Homoseksualiteit Aanvaar En Vrede En Geluk Vind in Sy Verhouding Met Johan. Philip is Huidiglik Die Pastoor Van Die Kapel in Melville, Johannesburg. Die Titel is 'N Duidelike Maar Ook Pynlike Uitbeelding Van Die Wroeging Wat 'N Gay Man Ervaar. Philip Dring Aan Op Totale Eerlikheid; Slegs Deur Eerlik Te Wees is Hy Instaat Om Die Waarheid Omtrent Sy Lewe Te Aanvaar. Sy Oplettendheid Sorg vir Wonderlike Insigte, Nie Net Oor Homoseksualiteit Nie, Maar Ook Verhoudings, Die Kerk En Geloof. Philip Se Eerlike En Intense Soeke Na Waarheid Word Oorgedra Deur Die
Read more
Product Info
Weight:
0.516 kgDepartment:
GeneralGroup:
Biography: GeneralCategory:
Print BooksAuthor:
Liebenberg PPublisher:
PENGUINISBN:
9780143025771Edition:
1ST - 2008Estimated Delivery:
Temporary Out of Stock: Estimated delivery within 15 days
Please request item
Please request item
