Hansie Cronje Sy Lewensverhaal
Hansie Cronje Sy Lewensverhaal
Author: King G
ISBN: 9780620339520
Edition: 1ST - 2005
Temporary Out of Stock: Estimated shipping within 15 days
Please request item
Please request item
Regular price
POA
Regular price
Was
Sale price
Now R 150.50
Unit price
/
per
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Out of Stock
Couldn't load pickup availability
Overview
Hansie Cronje - 'N Naam Wat Wereldwyd Onmiddellik Herken Word En Iemand Wie Se Heldestatus Gelyk is Aan Die Van Suid-Afrika Se Grootstes. Hierdie Biografie is 'N Poging Om Te Verklaar Wat Van Hansie Die Man Gemaak Het Wat Hy Was En Om Enkele Bakens Op 'N Merkwaardige Fisieke, Emosionele En Geestelike Reis Uit Te Lig. Hansie Se Onmiddellike Familie- En Vriendekring Onderskryf Die Titel En Hul Sienings En Insig in Sy Lewe Vorm Die Grondslag Daarvan. Om Seker Te Maak Dat Dit 'N Gebalanseerde Vertelling Is, is Onderhoude Ook Met Sommige Van Sy Mees Uitgesproke Kritici Gevoer. Hansie Was 'N Mens Wat Buitengewone Hoogtes Bereik Het, Maar Wat Ook Ernstige Foute Gemaak En Soms Teenstrydig Opgetree Het. Wanneer 'N Hoe Boom Val, Word Die Slag Ver Gehoor - En Juis Dit Maak Hansie Se Lewensverhaal so Boeiend Menslik. Sy Grootste Stryd Was Teen Homself En Daarom is Sy Verhaal Van Toepassing Op Alle Mense. Dis 'N Verhaal Wat Kan Lei Tot Nadenke Oor Eie Tekortkominge, Die Aard Van Sonde, En Vergifnis
Read more
Product Info
Department:
GeneralGroup:
Biography: GeneralCategory:
Print BooksAuthor:
King GPublisher:
GLOBAL PRESSISBN:
9780620339520Edition:
1ST - 2005Estimated Shipping:
Temporary Out of Stock: Estimated shipping within 15 days
Please request item
Please request item
