Katrien Se Koeke Smullekker Resepte En Oorspronklike Sjokoladeversierings
Katrien Se Koeke Smullekker Resepte En Oorspronklike Sjokoladeversierings
Author: Van Zyl K
ISBN: 9781920479169
Edition: 1ST - 2011
Temporary Out of Stock: Estimated shipping within 15 days
Please request item
Please request item
Regular price
POA
Regular price
Was
Sale price
Now R 48.00
Unit price
/
per
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Out of Stock
Couldn't load pickup availability
Overview
Katrien is Dol Oor Sjokolade En Gebruik Dit As Versiering vir Koeke Omdat Dit so 'N Veelsydige Medium Is. in Hierdie Boek Wys Sy Jou Hoe Om Pragtig Versierde Koeke Te Skep Vars, Eietyds, Prettig En Onweerstaanbaar. Daar is Tegnieke En Idees vir Almal, of Jy Nou Sommer 'N Klaargemaakte Koek Koop En Versier of Met Sorg Jou Eie Heerlike Koek Bak Volgens Die Resepte in Die Boek, of Jy Net vir Spesiale Geleenthede Iets Bak, of Daagliks Oonde Vol Koeke vir 'N Tuisbedryf Kafdraf. Met Meer As 20 Oorspronklike Koekontwerpe, Asook Klein Sjokoladeversierings, Minikoeke En Kolwyntjies, Alles Stap vir Stap Gedemonstreer, Kan Jy Maklike Leer Hoe Om Jou Eie Meesterstukke Te Skep. Katrien Deel Wenke En Kortpaaie Wat Sy Met Jare Se Eksperimente Ontdek Het. Die Koekresepte is Deeglik Getoets, En Saam Met Die Smullekker Vulselresepte Met Riglyne vir Die Vermeerdering Van Bestanddele Na Gelang Van Jou Behoefte, Asook Patrone vir Die Versierings, Maak Dit Van Hierdie Boek 'N Onmisbare Gids vir Almal Wat G
Read more
Product Info
Weight:
0.575 kgDepartment:
GeneralGroup:
Cookery / Food & Drink EtcCategory:
Print BooksAuthor:
Van Zyl KPublisher:
METZ PRESSISBN:
9781920479169Edition:
1ST - 2011Estimated Shipping:
Temporary Out of Stock: Estimated shipping within 15 days
Please request item
Please request item
