Kits Kuns
Kits Kuns
Author: Day Wilde M
ISBN: 9781919992471
Edition: 1ST - 2006
Temporary Out of Stock: Estimated shipping within 15 days
Please request item
Please request item
Regular price
POA
Regular price
Was
Sale price
Now R 159.95
Unit price
/
per
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Out of Stock
Couldn't load pickup availability
Overview
Dekorwinkels is Vandag Gepak Met Moderne Kuns En Geblokte Kunswerk Wat Letterlik Deur Enigeen Geskilder Kan Word Wat 'N Basiese Idee Van Kleur En 'N Bietjie Deursettingsvermoe Het. Hierdie Opwindende Nuwe Titel Deur Die Skrywers Van Veelsydige Lapverf Bied Jou Bekostigbare En Kreatiewe Idees Om Jou Aan Hierdie Gewilde Kunsvorm Oor Te Gee. Die Klem is Op Tekstuur, Lyn En Kleur As Die Skrywers Bladsy Na Bladsy Hul Idees En Inspirasie Met Jou Deel. Met Oorskietverf Wat Jy Drup, Dribbel, Blerts, Smeer, Sleep of Spat Op Enige Denkbare Oppervlak, Van 'N Ou Deur of 'N Geroeste Hek, Tot Klampleers, Veselbordblokke, 'N Spieel of 'N Vergete Magneetbord, Kan Jy Jou Hele Huis Opkikker Met Maklike, Treffende Kunswerke. Voeg Tekstuur by Met Sement, Oksiede, Gompasta, Sand, Metaalvysels of Kraakvuller En Jy Het Drie-Dimensionele Items Wat Op Verskeie Maniere Aangewend En Uitgestal Kan Word. Die Meer Tradisionele Olie- En Akrielskilderwerk Kry Ook Aandag, Met Die Skrywers Se Eie Besonderse Benadering
Read more
Product Info
Weight:
0.472 kgDepartment:
GeneralGroup:
Art FormsCategory:
Print BooksAuthor:
Day Wilde MPublisher:
METZ PRESSISBN:
9781919992471Edition:
1ST - 2006Estimated Shipping:
Temporary Out of Stock: Estimated shipping within 15 days
Please request item
Please request item
