Mandela N Lewe
Mandela N Lewe
Author: Hadland A
ISBN: 9781919938615
Edition: 1ST - 2007
Temporary Out of Stock: Estimated delivery within 15 days
Please request item
Please request item
Regular price
POA
Regular price
Was
Sale price
Now R 105.50
Unit price
/
per
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Out of Stock
Couldn't load pickup availability
Overview
Nelson Rolihlahla Mandela, Seun Van 'N Hoofman, is Gebore in Die Transkei, En Was Van Die Begin Af Bestem vir Grootheid. Tog Was Sy Pad Gesaai Met Struikelblokke En is Hy Weggeskeur Van Sy Geliefdes. Hy is Verban En Uitgelewer, Maar Deur Sy Veg vir Vryheid, Gelyke Regte En Menslikheid, Het Hy Daarin Geslaag Om Een Van Die Mees Merkwaardige Figure Te Word Wat Die Geskiedenis Nog Ooit Opgelewer Het. Na Amper Drie Dekades in Die Gevangenis, Sal Mandela See Naam Altyd Sinoniem Wees Met 'N Bomenslike Kapasiteit vir Vergifnis, Geduld, En 'N Onontbeerlike Oortuiging Dat Wat Reg is Sal Triomfeer. Sy Karakter, Moed, Nederigheid En Medemenslikheid Het Gemaak Dat Die Suid-Afrikaanse Volk Hom Vandag Beskou As Die Vader Van Die Nasie. Hierdie Titel Vertel Mandela Se Storie.
Read more
Product Info
Department:
GeneralGroup:
Biography: GeneralCategory:
Print BooksAuthor:
Hadland APublisher:
SUNBIRDISBN:
9781919938615Edition:
1ST - 2007Estimated Delivery:
Temporary Out of Stock: Estimated delivery within 15 days
Please request item
Please request item
