Sleng
Sleng
Author: Prinsloo A
ISBN: 9781868918133
Edition: 1ST- 2007
Temporary Out of Stock: Estimated shipping within 15 days
Please request item
Please request item
Regular price
POA
Regular price
Was
Sale price
Now R 99.95
Unit price
/
per
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Out of Stock
Couldn't load pickup availability
Overview
Sleng (Woorde, Uitdrukkings En Hul Herkoms] is 'N Titel Wat Die Bloemen Anglisismespook by Omgangstaalwoorde En -Uitdrukkings, En Sy Geraamte in Die Kas, Besweer. Dit is Die Eerste (En Daarom 'N Onmisbare) Naslaanwerk Oor Afrikaanse Sleng - Daardie Stunning Omgangstaal Wat Deur Honderdduisende Sprekers (Met 'N Skuldgevoel) Gepraat Word. Die Werk is Gemik Op Taalpraktisyns, Akademici, Opvoeders En Leerders Wat Die 'Korrekte' Afrikaans vir Hierdie Soort Taalgebruik Soek. Maar Dit is Ook Geskryf vir Die Man Op Straat Wat Aan Die Einde Van Die Dag 'N Bietjie Ligte Vermaak Soek, of Die Sugar-Daddy Wat by Sy Skelmpie With-It Wil Klink. Die Amusante, Interessante (En Soms Bloederige, in Die Sin Van Bleddie) Herkoms Van Etlike Honderde Woorde En Uitdrukkings Vertel Bv. Waar Die Haan En Die Bul in 'N Cock-En-Bull-Storie Vandaan Kom, En Waarom Die Nitty-Gritty Van 'N Saak Verswyg Behoort Te Word.
Read more
Product Info
Weight:
0.305 kgDepartment:
GeneralGroup:
Language: Reference & GeneralCategory:
Print BooksAuthor:
Prinsloo APublisher:
PEARSONISBN:
9781868918133Edition:
1ST- 2007Estimated Shipping:
Temporary Out of Stock: Estimated shipping within 15 days
Please request item
Please request item
