Sorg
Sorg
Author: Pistrorius M
ISBN: 9780143025191
Edition: 1ST - 2006
Temporary Out of Stock: Estimated delivery within 15 days
Please request item
Please request item
Regular price
POA
Regular price
Was
Sale price
Now R 139.95
Unit price
/
per
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Out of Stock
Couldn't load pickup availability
Overview
In Die Begin Het Die Skepper Die Hemel En Die Aarde Geskape, En Toe Hy by Die Klein-Karoo Kom, Se Hy "Laat Daar Bruin, Harde Grond, Vaal Bossies En Klippers Wees." Toe Maak Hy 'N Bietjie Te Veel Daarvan En Dit Strek vir Tweehonderd Myl Lank En Eenhonderd Myl Breed. Ewentwel. Op Die Vyfde Dag Het Hy Die Diere Geskep, En vir Afleiding En Aardigheid Maak Hy Sommer Die Koddige Volstruis. Die Sesde Dag Maak Hy Die Mense, En Toe Hy Die Khoi En Die San in Die Karoo Neersit, Wil Hulle Hulle Doodlag vir Die Groot Volstruis Met Sy Lang Nek En Sy Eierlyf. Net Daar Vererg Die Groot Volstruis Hom En Sweer Wraak Teen Die Nasate Van Die Mens, Tot in Die Verste Geslag. Die Wraak Tref Hendrik Van Der Westhuizen, Uithaler Jong Boer Van Die Oudtshoorn-Distrik, Op Die Vooraand Van Sy Troue Met Die Hovaardige Isabella Fourie, Toe Hy Halsoorkop Verlief Raak Op Die Pragtige Bediendemeisie Eva Damon. Maar Die Instink Van Sorg, Grond En Erf Loop Te Sterk in Hendrik, En Hy Word Verskeur Tussen Plig En Liefde.
Read more
Product Info
Weight:
0.301 kgDepartment:
GeneralGroup:
Modern & Contemporary FictionCategory:
Print BooksAuthor:
Pistrorius MPublisher:
PENGUINISBN:
9780143025191Edition:
1ST - 2006Estimated Delivery:
Temporary Out of Stock: Estimated delivery within 15 days
Please request item
Please request item
