Storieboom Fase 17 Leesboek 3
Storieboom Fase 17 Leesboek 3
Author: Greeff
ISBN: 9780195760651
Edition: 1ST - 2005
Temporary Out of Stock: Estimated shipping within 15 days
Please request item
Please request item
Regular price
POA
Regular price
Was
Sale price
Now R 277.99
Unit price
/
per
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Out of Stock
Couldn't load pickup availability
Overview
Die Boek Sal Leerders Aan Die Lees Kry En Aan Die Lees Hou. Oxford Storieboom Leesboek 3 is Geskryf in Vandag Se Taal vir Vandag Se Kinders. Dit Gaan Oor Sake Van Die Dag Tsoenamis, Opwindende China, N Oomblik Saam Met Een Van Ons Eie Olimpiese Swemhelde, Hoe Om Jouself in Te Burger (En Maats Te Maak) in Die Vreemde ...Tot 'N Yskas Wat Praat. Van Die Beste Skrywers in Afrikaans Dra by Antjie Krog, Marita Van Der Vyver, Francois Bloemhof, Philip De Vos, George Weideman, Pieter W. Grobbelaar En Danie Marais. Die Tekste Sal Tot Elke Suid-Afrikaanse Kind Spreek Ongeag Leesvaardigheid of Agtergrond. Dit Dek Die Lewe Soos Hulle Dit Ken, Waar Hulle Ook Al Vandaan Kom. Humor Loop Soos 'N Draad Deur Die Leesboek (Soos Die Illustrasies Getuig). Interessante Koerantbrokkies Bring Ook Verre Werelddele Tot Binne-In Die Klaskamer. Al Praat Die Afrikaans Van Leesboek 3 Padlangs, Getuig Elke Bladsy Van Gehalte-Taalonderrig. Die Bundel is Saamgestel Deur Rachelle Greeff, Skrywer En Boekeredakteur.
Read more
Product Info
Department:
GeneralGroup:
Educational MaterialCategory:
Print BooksAuthor:
GreeffPublisher:
OXFORDISBN:
9780195760651Edition:
1ST - 2005Estimated Shipping:
Temporary Out of Stock: Estimated shipping within 15 days
Please request item
Please request item
