Wonderwerker
Wonderwerker
Author: Barnard C
ISBN: 9780143530558
Edition: 1ST - 2012
Estimated Shipping: within 4–6 business days
Regular price
R 32.00
Regular price
Was
Sale price
Now R 32.00
Unit price
/
per
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
In Stock
Couldn't load pickup availability
Overview
Toe Eugene Marais Deurtrek Van Malaria En Morfien by 'N Vreemde Plaashuis in Die Waterberg Ingeneem Word, Verander Daardie Huishouding Heeltemal. Twee Vroue Ding Mee Om Sy Aandag - Maria, Die Huisvrou, En Jane, 'N Jong Meisie Onder Die Gesin Se Sorg. En Op Hulle Beurt is Daar Twee Jaloerse Mans - Gys, Die Eggenoot, En Hul Seun, Adderjan. Oor Die Maande Waarin Marais Onder Die Sorg Van Die Twee Vroue Herstel, Verrig Hy Wat vir Die Plaasmense En Hul Bure Na Wonderwerke Lyk. Hy Versamel En Ondersoek Byna Alles, Maak Diere Mak En Bring Hulle in Sy Kamer In, Genees Besoekers. Hy "Mesmeraais" Mense En Hou Hom Besig Met Dinge Wat Soos Toordery Lyk. Algaande Bring Sy Teenwoordigheid in Almal Die Verlange Na Iets Onbereikbaars Na Vore, Maar Dis Marais Se Verlange Na Die Jongmeisie, En Hare Na Hom En Na 'N Ander Lewe, Wat Al Die Verswee Konflikte Op Die Spits Dryf.
Read more
Product Info
Weight:
0.88 kgDepartment:
GeneralGroup:
Film, Tv & RadioCategory:
Print BooksAuthor:
Barnard CPublisher:
PENGUINISBN:
9780143530558Edition:
1ST - 2012Estimated Shipping:
Within 4–6 business days
